Social and Organised Events
Pitch Project Durbies Cricket Committee
R20,879 raised of R85,000 goal 24.56%- 29 Donations
- No deadline
- 0 Likes
Die Durbanville Primer krieketkomitee pak die groot projek aan om die skool se kolfblad oor te doen. Ons kolfblad (wat in 1992 gebou is) word elke dag gebruik gedurende seisoentyd en die jare se slytasie het sy sy tol ge-eis.
The rebuilding and maintaining of a cricket pitch is a very expensive project and the cricket committee have launched this "crowd-funding" platform to raise some of the funds required.
Die komitee doen dus n beroep op alle krieketliefhebbers , ouers en belangstellendes om n donasie te maak vir die projek. Elke bedrag help , klein of groot ! Alles tel op!
Met die beperkinge op skolesport , is dit nou die ideale geleentheid om die projek aan te pak. Werk begin reeds op Maandag 5 Oktober en ons beplan om einde Januarie 2021 reeds die nuwe kolfblaaie te gebruik.
#Forthegenerationstocome #Virdievolgendegenerasies
Durbanville Primer Krieketkomitee

-
Daniel Seha donated R100
-
CJ de Jager donated R1,000
-
MJ Kotze donated R200
-
Carel Gouws donated R5
-
Koelenhof Wynkelder donated R6,474
Fondsinsameling deur O.13 ouers, in samewerking met Koelenhof Wynkelder
-
Stephan donated R300
-
Debbie Koegelenberg donated R100
#MyManIsDieBeste
-
Ben Koegelenberg donated R100
#GaanMoetFortniteVBucksVerkoop
-
Christian Koegelenberg donated R100
#GaanMoetBoereworsRollsVerkoop
-
Franco Boonzaaier donated R50
O/12’s kan!! Challenge accepted!